Laerskool Lydenburg
KletskousKLetskous uitgawe 4 - 2024
Nie net kan Laerskool Lydenburg se leerdes ‘n bal vang, ‘n bal slaan, ‘n drie druk, hardloop, praat, sing en dans; maar hulle kan skryf ook! Lees gerus deur ons nuutste uitgawe van die Kletskous en kyk wat het ons leerders te sê.

